Flenters vir lint

  • Main
  • Flenters vir lint

Flenters vir lint

Bernette Bergenthuin
你有多喜歡這本書?
文件的質量如何?
下載本書進行質量評估
下載文件的質量如何?
Die reaksie wat sy sensuele vingers op haar voete het dreig om te grens
aan onbetaamlikheid maar Katinka gee nie om nie. Sy is lighoofdig. Sy
verdien om ‘n bietjie lighoofdig te wees. En sy wil nie hoor wat
Christiaan wil sê nie. Sy kan nie nog ontnugtering hanteer nie, daarom
reageer sy  vir die eerste keer in ‘n baie lang tyd op instink.Sy
maak haar oë lui oop, soek sy blik wat goudbruin in die lamplig skitter
en lek haar lippe verleidelik af. Iewers in haar kop skreeu die koelkop
Katinka dat sy moet ophou, dat sy besig is met ‘n speletjie waarvan sy
die rëels nie verstaan nie maar sy maak vir Koelkop Katinka stil met ‘n
laaste teug soet wyn…
年:
2011
出版商:
LAPA Publishers
語言:
afrikaans
ISBN 10:
0799353388
ISBN 13:
9780799353389
文件:
EPUB, 350 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2011
下載 (epub, 350 KB)
轉換進行中
轉換為 失敗

最常見的術語