籌款 9月15日 2024 – 10月1日 2024 關於籌款

Niggie

Niggie

Ingrid Winterbach
你有多喜歡這本書?
文件的質量如何?
下載本書進行質量評估
下載文件的質量如何?
Niggie speel af in die laaste maande van die Anglo-Boereoorlog. 'n Groepie Boerekrygers onder wie twee natuurwetenskaplikes, Ben Maritz en Reitz Steyn, vertrek uit die Kolonie om 'n getraumatiseerde jongeling na sy ouerhuis in die Vrystaat te neem. Op hulle tog word hulle 'n paar weke lank in 'n klein opvangskamp deur lede van generaal Bergh se kommando aangehou. Terwyl hulle 'n opdrag vir die generaal uitvoer, word Reitz en Ben egter gewond en daarna op 'n nabygeleë plaas deur drie Boerevroue verpleeg, waar hulle tot aan die einde van die oorlog vertoef.Op die oog af 'n eenvoudige gegewe, maar wat Ingrid Winterbach daarmee doen, daarin lê die verrassende van hierdie roman. Hierdie roman is bekroon met die Hertzogprys in 2004.
年:
2013
出版商:
Human & Rousseau
語言:
afrikaans
ISBN 10:
0798163356
ISBN 13:
9780798163354
文件:
EPUB, 787 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2013
線上閱讀
轉換進行中
轉換為 失敗